Kinders
Afrikaanse kinderboeke open ’n wêreld van verbeelding, leer en lekker lees. Verken ons toegewyde versameling tweedehandse kinderboeke in Afrikaans — van geliefde plaaslike klassieke verhale tot moderne stories wat jong lesers vermaak en inspireer.
Karin se nota: My liefde vir lees het reeds as ’n baie jong kind begin. Ek hoop daar is iets in hierdie versameling wat ’n liefde vir boeke en lees by jou kind of kleinkind sal aanwakker. Onthou: hierdie versameling sluit boeke vir kinders van verskillende ouderdomme in.
Showing 1–18 of 123 resultsSorted by latest
-

10-12 jaar (39)
-

6-9 jaar (20)
-

Christelik (9)
-

Kleuters (8)
-

Niefiksie (15)
-

Tieners / Jeug (57)
-

Die holderstebolder hondepartytjie – De Wet Hugo
R65.00 Add to cart -

Wie skrik vir Wortel Wolf? – Leon-Ben Lamprecht
R90.00 Add to cart -

Ben breek weg – Christien Neser
R90.00 Add to cart -

Felina Kat, geheime agent – Louise Smit
R90.00 Add to cart -

Jungu Josh 2: Die kryger van Aboemondja – Constant van Graan
R95.00 Add to cart -

Platsak maak ’n plan – Anneke Langner
R85.00 Add to cart -

Spikkelsterre op Mtwana – Christien Neser (Mieke 2)
R95.00 Add to cart -

Vuurvreter – Joha van Dyk (Branderjaer 2)
R75.00 Add to cart -

Foto’s en fairy lights – An-Mari do Carmo
R120.00 Add to cart -

Die Boekwinkel tussen die Wolke – Jaco Jacobs
R95.00 Add to cart -

Speurhond Willem in Skotland – Elizabeth Wasserman
R65.00 Add to cart -

Katastrofe – De Wet Hugo
R85.00 Add to cart -

Ouma Mollie en die mensvreter – Fanie Viljoen
R95.00 Add to cart -

Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde – De Wet Hugo
R95.00 Add to cart -

Hulle volg Jesus – Margaret Ralph
R40.00 Add to cart -

Musiekensiklopedie vir kinders – Hans-Günter Heumann
R130.00 Add to cart -

Jasper in gevaar – C.F. Beyers-Boshoff
R90.00 Add to cart -

Saterdag val ek vir jou – Cecilia Steyn
R90.00 Add to cart
Showing 1–18 of 123 resultsSorted by latest


















