Description
Kinders van die Bybel Vertel Self, Volume 7 – Robert Schmidt – Die Beloofde Land Kanaän is Volume 7 in Robert Schmidt se reeks Kinders van die Bybel Vertel Self. Hierdie Afrikaanse Christelike kinderboek neem jong lesers na die Bybelse verhaal van die Beloofde Land Kanaän.
‘n Ouer Bybelboek vir kinders wat belangstel in Bybelgeskiedenis en verhale uit die Ou Testament.
Toestand: Redelik – ‘n kind se naam is voorin geskryf en daar is vier regmerkies op die skutblad. Die buiteblad toon ligte verweer aan die hoekies. Die inhoud van die boek is in goeie toestand.
Formaat: Hardeband
Uitgegee: 1984, HAUM Daan Retief Uitgewery






