Skadujagter – Dihanna Taute

R75.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Gepubliseer: 2018 Human & Rousseau
ISBN: 9780798177290

1 in stock

📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: LH0770 Categories: , , , Tag:

Description

17-jarige Heibrandt bevind homself in ‘n buitengewone skool, waar hy deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het – met ‘n verband om die gat in sy kop.

 

Hierdie sielkundige riller neem die leser op ‘n spanningsvolle reis, waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans