Rebel – Tertia Botha

R50.00

Toestand:  Redelik
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  99
Uitgegee: 1994 Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624033363

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Robbie voel die lewe behandel hom erg stief. Hy is net gedurig in die moeilikheid. Omdat sy huiswerk nie gedoen is nie, modat hy slordig skryf, omdat sy kamer nie netjies is nie – niemand verstaan hom nie!

En vandag, toe hy vir die eerste keer Spek Venter in die honderd meter klop, en Spek met hom skoorsoek en hy hom net een ou houtjie gee, toe is MeneerPreller ook nog vir hom kwaad. En by die huis moet hy hoor dat sy pa hom moreoggend in die studeerkamer wil sien…

Wegloop klink vir hom na die enigste uitwer – totdat Ix op die toneel verskyn met sy eienaardige praatjies oor ‘n ander planeet en snaakse blink “transisiepakke”. Van pure nie weet wat om anders te doen nie, laat Robbie hom ompraat om so pak aan te trek. Dis tog maar net ou Ix se verbeelding wat oortyd werk, sê hy vir homself. Maar toe hy weer sy oë uitvee, is hy in ‘n wêreld wat net mooi niks lyk soos die een wat hy ken nie…