Geskenkbewyse / Gift Cards

Give the gift of a great story with a Karin’s Treasures Gift Voucher. Perfect for birthdays, holidays, or just because, our vouchers allow your favorite book lover to choose their own treasures from our extensive English and Afrikaans collection.
Gee die geskenk van ‘n goeie storie met ‘n Karin se Skatte-geskenkbewys. Ideaal vir verjaarsdae, vakansies, of sommer net, ons geskenkbewyse laat jou gunsteling boekwurm toe om hul eie skatte uit ons uitgebreide Engelse en Afrikaanse versameling te kies.