Ver in die Wêreld Kittie – Santie van der Merwe

R95.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 304
Gepubliseer: 2017 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799382631

Out of stock

SKU: MAR257 Categories: , , Tag:

Description

Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar ʼn finansiële verknorsing en ʼn liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida ná ʼn beroerte te versorg.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans