Die Rebellie van Sloet Steenkamp – Paul C. Venter

R75.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2010 LAPA Uitgewers (tweede druk)
Bladsye: 289
Skrywer: Paul C. Venter
ISBN: 9780799345209

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die Rebellie van Sloet Steenkamp deur Paul C. Venter is die vierde avontuur in die bekende Arende-reeks en die eerste verhaal wat die skrywer spesiaal as boek geskryf het.

Die verhaal volg Sloet Steenkamp en sy mede-bannelinge vanaf die eiland St. Helena na Duitswes. Ná ‘n gevaarlike tog en ‘n gewelddadige stryd teen Hendrik Witbooi se Namas, breek ‘n nuwe oorlog uit. Sloet en sy mense moet weer veg vir oorlewing in die ongenaakbare woestyn.

‘n Aangrypende historiese avontuurverhaal teen die agtergrond van Suidelike Afrika se geskiedenis.

Toestand: Goed

rugkant die reellie van sloet steenkampagterblad die rebellie van sloet steenkamp

Vind meer Afrikaanse https://karinstreasures.co.za/product-category/books/afrikaans/boeke.

Additional information

Bladsye / Pages

289

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Paul C. Venter

Jaar gepubliseer / Year published

2010, 2010's

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers