Veilige hawe – Omnibus Irma Joubert

R95.00

Toestand:  Redelik
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 312
Gepubliseer: 2009 (Eerste uitgawe) Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799343434

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C0471 Categories: , , , Tag:

Description

Vonkpos vir die hart
‘n Beskermengel vir MarleneIrma Joubert het duisende lesers met Tussen stasies, Ver wink die Suiderkruis en Verbode drif bekoor. Veilige hawe is ‘n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses.In Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naudé afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy verstaan egter, sy het self haar man verloor. Tog raak sy lief vir hom. Na wie luister sy, haar hart, of haar verstand?’n Beskermengel vir Marlene is die drie en twintigjarige weduwee, Marlene, se verhaal. Sy’s bang en sy vertrou niemand. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy omgee, sy sorg … Tot die verlede hulle inhaal.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans