Toring se Baai – E. Kotze

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 270
Gepubliseer: 2016 Kwela Books
ISBN: 9780795702877

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C2278 Categories: , , , Tag:

Description

Toring le langs die Weskus, ‘n afgelee gehuggie waar ‘n hand vol bewoners sukkel-sukkel ‘n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wereldoorlog en tye is swaar. ‘n Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg, dat die storm ‘n nuwe era op Toring ingelei het, dat hul Toring nooit meer sal wees soos dit was nie. ‘n Roman – die eerste ooit – deur die befaamde kortverhaalskrywer E. Kotze.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans