Swartskaap – Odette Schoeman

R80.00

Toestand: Redelik (Stempel voorin en plakker met prys) 
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 377
Uitgegee: 2016 Kwela Books
ISBN: 9780795702853

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH1139 Categories: , ,

Description

Claudie Thompson se storie begin in 1982 toe sy drie jaar oud was en vir die eerste keer die verskil tussen goed en kwaad leer ken het. Sy het ses boeties en een sussie, maar net sy en haar broer Theuns deel dieselfde pa en ma. Haar lewe lank stry sy al teen die gene in haar bloed. Haar ma is ‘n skisofreen en verander elke tweede dag haar storie. Claudie glo vas sy aard meer na haar pa, al was hy ‘n paar keer in die tronk.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans