Description
Ester en Nonthando het saam op ‘n plaas in die Oos-Kaap grootgewrod, boesemvriendinne, tot een dag van verraad. En nou, met Nonthando se dogter, Mila, self al ‘n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. Ester, kan skielik nie meer die geheime wat sy al die jare met haar saamdra misken nie …








