Soetloop – E. Kotze

R80.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 369
Gepubliseer: 2016 Kwela Books
ISBN: 9780795707735

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA511 Categories: , , Tag:

Description

Die vroee 20ste eeu. Klein Kattie, met Kat op die skoot, hoor die familiestories: als oor hoe die voormense beroof is – en Pa wat slaap in die buitekamer! As kinderoppasser by vername mense leer sy later ‘n fyner lewe ken, maar toe sy ‘n onbesonne huwelik aangaan, draai Kattie se pad af. In Soetloop keer Kotze terug na haar geliefde Weskus-milieu. Nes in Hoogty is hier meelewende insig in ’n brak lewenspad – maar tog met sy varswater-soetlope.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans