Skuiling van die hart – Vita du Preez

R80.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 302
Gepubliseer: 2015 (Derde Uitgawe) Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799377521

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CS005 Categories: , , Tag:

Description

OOm ’n dobbeltafel verpand Martienne Malherbe se pa haar vir honderd pond – eers aan ’n Duitswester wat haar aan die swakkelingboer Herklaas Potgieter verkwansel.

Hy verrinneweer haar fisiek en emosioneel en sy donker geheim trek Martienne al dieper in ’n donker put in. Boonop word haar vernedering groter toe hy ’n hanskakie word.

Terwyl sy Boerekrygers aan kos en rusplek help, leer sy Rudolf Antonissen ken, sterk maar vol deernis. Hy leer haar wat suiwer liefde is, hoe ’n man met ’n vrou behoort te werk … maar sy weet nie dat hy die een is wat haar aan Herklaas verpand het nie. Sal haar liefde haar bitterheid kan oorwin?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans