Skrikkelmaan – Bets Smith

R75.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 312
Gepubliseer: 2011  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799351682

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA496 Categories: , , Tag:

Description

Beate is die alleenerfgenaam van ‘n sakeryk na haar pa se noodlottige motorongeluk. Maar sy kan nie toegee aan die liefde wat soos volmaan op haar lewenshorison kom hang nie – sy gaan nie lank genoeg lewe nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans