Skadukant – Rika Cloete

R120.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 264
Uitgegee: 2020 Kwela Boeke
ISBN: 9780795709876

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0008 Categories: , ,

Description

Die verminkte lyk van ‘n jong vrou word op ‘n strand gevind, en dit blyk dat hierdie moordenaar veral swanger vroue teiken.

Deirdre is veral geskok om van die moord op haar prokureur-man se sekretaresse te hoor – en dan verdiep die raaisel wanneer die self-swanger Deirdre agterkom dat die moordenaar dalk nou op haar spoor is …

Additional information

Taal / Language

Afrikaans