Pedale van papier – Rhona Scheepers

R40.00

Toestand: Baie goed
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 220
Uitgegee: 2015 Naledi
ISBN: 9781920654757

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MA041 Categories: , ,

Description

Pedale van papier begin waar die ou getroue Trifiena vir Karien (haar werkgewer) help om ‘n clavier na buite te trek-stoot. As die klavier buite is, begin Karien dit met mag en mening met ‘n byl stukkend kap. Die splinters spat in alle rigtings soos wat sy die byl in die klavier inle. Terwyl sy haar klavier verwoes, dink sy terug aan haar kinderdae… Rhona Scheepers se roman Pedale van papier is gebaseer op ‘n ware verhaal oor ‘n dogter se aanneming en verwerping. Dit vertel onder andere ook van haar molestering deur ‘n vertroude kerklike persoon. Sy het sedertdien op Robinson Regstreeks (KykNet) verskyn, en in gesprek met Freek Robinson verwys na die werklikheid van hierdie aandoenlike boek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans