Ons Is Nie Almal So Nie – Jeanne Goosen

R55.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  145
Gepubliseer: 2006 Kwela Books
ISBN: 9780795702426

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0805 C0941 Categories: , , Tag:

Description

Wat het ‘n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ‘n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ‘n asmapompie en haar pa ‘n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangese word om te trek? Deur die oe van ‘n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van die wereld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans