Omnibus 4 – Helene de Kock

R60.00

Toestand: Redelik (Naam voorin, voorblad het ‘n voutjie)
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 432
Uitgegee: 2003 Human & Rousseau
ISBN: 9780798142311

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA482 Categories: , , Tag:

Description

Die vierde omnibus van ’n bekende en geliefde skrywer. Tiendes van silwer is die verhaal van die liefdeslewe van vier jongmense en speel af op die kampus van Potchefstroom. Dis deurmekaar jare van liefkry en keuses doen, seerkry en ontdek dat silwer net ’n skynsel is. En dat werklike geluk net met die hart gekoop kan word. Nog ’n verhaal van jong liefde. Gruispad na Tóg Wat speel af deels op ’n plaas in die Vrystaat en deels op die kampus van Pretoria. Die rustelose Pierre Nienaber is nog nie gereed om met sy jeugliefde te trou en te gaan boer nie en besluit om ’n nagraadse kursus te gaan doen. Maar daar is ’n lewenslustige jong mediese student wat al sy waardes onderstebo keer. In Skemerspel moet Eben sy geliefde Christine teen sy sin agterlaat wanneer hy in Leiden gaan studeer. Hy het gehoop sy sal hom kan vergesel, maar haar jong boetie se herstel na ’n ernstige ongeluk is stadig en sy kan hom en haar bejaarde ou vader nie alleen los nie. Maar is hul liefde sterk genoeg om so ’n lang skeiding te deurstaan?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans