Nemesis – Riana Mouton

R90.00

Toestand: Baie goed (Laaste paar bladsye het waterskade. maar affekteer glad nie die leeservaring nie)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 309
Gepubliseer: 2012 (Eerste utgawe)  Lapa Uitgewers (Edms). Bpk
ISBN: 9780799358445

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: EL0002/SA027 Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n sinistere moordverhaal oor ’n reeks moorde. Die lyke wat gevind word, word geposeer om soos selfmoord te lyk, maar almal het dieselfde selfmoordnota by: “Dit is volbring …” Vir adjudant-offisier Ben Hugo is dit egter gou duidelik dat dit nie selfmoord kon wees nie. Terwyl hy probeer om hierdie verwarrende reeks moorde op te los, het hy ernstige persoonlike probleme wat ook aanspraak maak op hom. Sy angstigheid na ’n skietvoorval waarin hy by die dood omgedraai het, sy rebelse tienerdogter en sy kollegas wat sukkel om sy bevordering te aanvaar.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans