Sale!

‘n Tuin Vir Tessa – Helena Hugo

Original price was: R80.00.Current price is: R64.00.

Toestand: Baie goed (Prysplakker voorin geplak)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 288
Uitgegee: 2018 Lux Verbi
ISBN: 9780796321084

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Ná ’n aanval verkoop Altus en Tessa Heyns die familieplaas en trek stad toe. Eers gaan dit goed, maar die een ramp na die ander tref Altus se besigheid. Hy raak toenemend gespanne en onttrek hom van haar en hul seuns. Uiteindelik speel Altus oop kaarte met Tessa. Die balju slaan toe en Tessa en die seuns staan alleen. Hulp kom van haar vriendin en die gemeente af.

 

Tessa kry egter ‘n groot skok toe sy teruggaan om vir laas deur haar huis te loop.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans