‘n Sot Op ‘n Plot – H.S. van Blerk

R50.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 136
Uitgegee: 2007 Protea Boekhuis
ISBN: 9781869191917

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1428 MAR450 Categories: , , Tag:

Description

Om met ‘n veeleisende vrou en ses skreeuende kindertjies in ‘n flet in die stad te bly, jou dae as salaristrekker by Jouns, Jouns, Jouns & Jouns Jnr, etc. te slyt en op Sondae siek te moet speel om aan die gewoel te ontsnap, is genoeg om enige man tot kensheid te dryf.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans