‘n Pawpaw vir my darling – Jeanne Goosen

R50.00

Toestand: Redelik (Baie ligte vog vlekkies aan die onderkant)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  110
Gepubliseer: 2002 Kwela Boeke
ISBN: 9780795701450

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C2166 Categories: , , Tag:

Description

Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer’s lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in ‘n Loslyf op die stoep. Mignon, die Woterkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop

Additional information

Taal / Language

Afrikaans