‘n Man van min belang – Chris Karsten

R150.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 359
Gepubliseer: 2013 (Eerste druk)  Human & Rossouw
ISBN: 9780798157766

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1294 Categories: , , ,

Description

HuaOp ‘n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman, nou direkteur van ‘n obskure intelligensieafdeling bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid en die opsporing van hul moordenaars. ‘n Naam in ‘n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, marinebioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom en die oudaktrise Carlita Rosati, en na die jaar waarin Luca sy pa verloor het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans