Muurblom – Kristel Loots

R45.00

Toestand: Goed (Naam voorin geskryf)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 316
Gepubliseer: 2008 Carpe Diem
ISBN: 9781770310803

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Soms loop jy liefde raak op vreemde plekke

Muurblom deur Kristel Loots is die verhaal van `n vrou wat deur die kronkelkrag van haar lewe by `n plek kom waar sy leer dat die waarheid vrymaak en die liefde menigte sondes kan bedek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans