Monstersaad – Madelein Rust

R150.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  379
Gepubliseer: 2015 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799375824

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1163 Categories: , , ,

Description

Renata, ’n forensiese sielkundige, ondersoek ’n saak waarin ’n sestienjarige meisie gesterf het: volgens die polisie was dit selfmoord en volgens die oorledene se familie was dit nie. Renata glo laasgenoemde maar sy het bewyse daarvoor nodig.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans