Man van min woorde Omnibus – Marilé Cloete & Madeleine van der Nest & Elsa Drotsky

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat/sagteband
Bladsye: 510
Uitgegee: 2016 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799381634

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: PA0007 Categories: , , Tags: ,

Description

Man Van Min Woorde – Man van min woorde is die eerste boek in die Man-trilogie en het in 2008 verskyn:

Die oomblik toe die voordeur oopgaan, is die yslike hond op haar en oor haar. Francesca klou aan haar wankelende ewewig en ruk haar kop so vinnig weg dat ‘n steekpyn deur haar arme nekwerwels skiet. Die uitbundige rooi tong kry nietemin ‘n skrams lek of twee in. Teen die tyd dat sy die aanslag afgeweer het, is sy bleek en bewerig en skoon uitasem geskrik.
Dit kon seker erger gewees het – dit kon být in plaas van lek gewees het.

Sjef van haar Hart – Alles het gewerk in hierdie restaurant en in Emmie se lewe en haar hart, tot die nuwe sjef hier aangekom het. Dié arrogante Fransman krap haar reëlings om – en hy is onmenslik aantreklik en kunssinnig.

Raaiselpad Na Liefde – Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, ‘n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy ‘n raaisel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans