Maestro – n Roman oor die vormingsjare van Gianlorenzo Bernini – Marie Heese

R75.00

Toestand: Redelik (Laminering van buiteblad trek los, boek self is in ‘n goeie toestand)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  480
Gepubliseer: 2016 Human & Rousseau
ISBN: 9780798173919

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0507 Categories: , , Tag:

Description

Heese neem ons op ’n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree, op die ouderdom van 41. Ons sien voor ons oe hoe lyk die daaglikse lewe in Rome van die 1600’s, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars, en hoe Gianlorenzo algaande sy stem as beeldhouer vind. Maestro is ’n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie – leesbaar en boeiend. En tegelyk ’n viering van kunstenaarskap en menswees.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans