Keur 3 – Helene de Kock

R160.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 416
Gepubliseer: 2018 (Tweede uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798177504

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: SY022/SY003/SY045/SY072 KA722 Categories: , , Tag:

Description

Vuurvliegie
Sewende somer
Windspoor

In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Maar Danien Fouché het ‘n eienaardige gevoel dat sy ‘n mens-binne-‘n-mens liefhet.

In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Niemand het nog die gebeure van sewe jaar gelede vergeet nie en Zach Dijzel het verdwyn.

Windspoor is ‘n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn ‘n kort rukkie voor hul troue. Maar daar is ‘n geheimsinnige windspoor wat na hom toe lei nie …

Additional information

Taal / Language

Afrikaans