Keira – ‘n Storie van Oorbegin – Corné Welman

R35.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 330
Gepubliseer: 2018 South African National Library
ISBN: 9781928438052

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MM029 Categories: , ,

Description

Keira en die mense van Walkers Village leer ons dat elke mens ‘n kans het om oor te begin. Dat elke mens die reg het om oor te begin.

Vir die inwoners van Walkers Village is Keira se manier van dinge doen aanvanklik baie vreemd en ongehoord. Maar Keira verstaan dat regte mense regte probleme het. En ook dat regte mense soms so ‘n bietjie hulp nodig het om die regte probleme op te los. Al klink dit aanvanklik vreemd en ongehoord. Saam met Keira leer ons om te verstaan dat die lewe nie altyd regverdig is nie. Dat goeie mense se paaie soms met donker siele se paaie kruis. Dat ons nie altyd kan kies wie ons pad kruis nie, maar dat ons wel kan kies hoe ons daai pad van ons stap.

Want hoe jy jou pad stap, is wat saak maak. Nie hoe jy jou storie vertel nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans