Kapabel – Steve Hofmeyr

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 164
Gepubliseer: 2012 Zeba Press
ISBN: 9781770224186

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH0260 Categories: , , , Tag:

Description

In die oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat kon lei tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit ’n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes ’n ander kitaar leer slaan.

“Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock ’n roll …”

Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone reëls gou weg. Dit kos ’n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans