Idees Vol Vrees Volume 3 – Kobus Galloway

R80.00

Toestand: Goeie toestand.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 154
Uitgegee: 2013 Zebra Press
ISBN: 9781770225916

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Idees Vol Vrees Volume 3 deur Kobus Galloway is ‘n versameling van spitsvondige en humoristiese Afrikaanse tekenprente vol woordspelings en verrassende eenreëls. Hierdie eksemplaar is in goeie toestand en is ‘n netjiese tweedehandse kopie van hierdie gewilde, nou uit-druk Afrikaanse humorboek.

Volume 3 volg op die sukses van die eerste twee Idees Vol Vrees-boeke en bevat 150 tekenprente, waaronder die gewildstes uit die reeks en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nie voorheen verskyn het nie. As ekstra bonus bevat die boek ook 50 van Kobus Galloway se eenreël-woordspelinggrappies.

Alle foto’s is geneem deur Karin’s Treasures.rugkant idees vol vrees3agterblad idees vol vrees3

Vind meer Afrikaanse boeke hier.

Additional information

Bladsye / Pages

154

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Kobus Galloway

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2013

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Zebra Press