Helene de Kock Keur 4 – Helene De Kock

R160.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye:  416
Gepubliseer: 2019 Human & Rousseau
ISBN: 9780798177580

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: SY046 Categories: , , Tag:

Description

Hierdie drietal verhale van Helene de Kock is vol verrassings en romanse. Verhale wat nie gou vergeet sal word nie.

Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se liefdes en ook hul leed; ’n verhaal van diep, intense liefde, van offervaardigheid en ootmoed. Daar is ’n intieme verweefdheid in die susters se lewe.

Kronkelpad na Vergenoeg besoek die internasionale konsertpianis Tessa haar mense in die Oos-Vrystaat. Maar onvoorsiene omstandighede trek haar baie diep in hierdie kring in. Sy besef dat die lewe nie net uit ekstatiese hoogtepunte bestaan nie maar hom veral tussen die mure van ’n huis afspeel. En sy moet ’n keuse maak . . .

In Sonder Winter is dr Karen Marais ’n vrou wat liefde geken en weer verloor het. En dan een skrikwekkende middag terwyl sy op pad terug is Oos-Vrystaat toe, kry sy die kans om daardie liefde te herwin. Maar kan sy Bernard Cilliers ooit weer vertrou? Die groot vraag wat Karen kwel, is of sy durf regmaak wat sy vier jaar gelede verbrou het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans