Fiela se kind – Dalene Matthee

R65.00

Toestand: Goed (Stofomslag toon ligte verweer)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 314
Uitgegee: 1985 (Derde druk)
ISBN: 0624022692

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: JH0002/RE030/MB0105 Categories: , ,

Description

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans