Fado vir ‘n vreemdeling – Margaret Bakkes

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 315
Gepubliseer: 2011  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799352146

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C2064 Categories: , , Tag:

Description

Fado vir ‘n vreemdeling is die histories-gefundeerde verhaal van die lewe en lotgevalle van Cornelis Homan. Sy lewe word egter ook in ‘n groter familiekonteks geplaas, sodat die leser ook die geskiedenis van sy ouers, sy kinders tot by sy kleindogter, die Portugese Maria Josefina de Araujo Homan, leer ken.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans