Ewebeeld – Chanette Paul

R100.00

Toestand: Redelik (Stempel voorin; laaste bladsye het vog gekry, steeds leesbaar)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  511
Gepubliseer: 2014 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799372144

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: BK020 Categories: , , , Tag:

Description

Lanie besef sy is haar wettige man se gevangene en dat sy vorige twee vroue dit voor hulle dood ook was.

Haar man se afskuwelike plan met haar en die glaskunstenaar wat opdaag, word ook duidelik.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans