Sale!

Ena Murray Omnibus 14 – Ena Murray

Original price was: R70.00.Current price is: R56.00.

Toestand: Redelik
Formaat: Hardeband met stofomslag
Uitgegee: 1991 Tafelberg
Bladsye: 437
ISBN: 9780624030065

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C0470 Categories: , , Tag:

Description

 

Die Glimmende Simitar

Maanlig oor die Amasone

Eiland in die Son

Hierdie drie Ena Murray verhale voer die leser weg na eksotiese plekke.

In Die Glimmende Simitar, Murray se heel eerste pennevrug, besoek Rianne die golwende wit sandduine van Arabië, op soek na ‘n lang verlore broer.

Maanlig oor die Amasone, voer Annalie weg na die berugte Amasone, waar sy op soek is na haar Pa en verloofde wat daar verdwyn het.

Eiland van die Son, handel oor Willemien en haar mede gyselaars (na ‘n kaping) wat op ‘n klein tropiese eiland ne

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans