Emma Se Somer – Tosca de Villiers

R15.00

Toestand: Redelik
Formaat:  
Klein formaat/sagteband
Bladsye: 197
Uitgegee: 2012 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799358407

Out of stock

SKU: IH0176 Categories: , ,

Description

Emma moet onvoorsiens ʼn paar maande in haar geboorteland, Suid-Afrika deurbring. Haar kollegas behandel haar glad nie soos die ervare ouditeur wat sy is nie, maar verwag sy moet die charismatiese Italianer, Roberto, se boekhouding in orde kry.
In Giovanni’s se kombuis leer Emma die passievolle sy van Roberto ken. Die warmbloedige Italianer sal sy ten alle koste moet vermy as sy haar hart uit die moeilikheid wil hou, want saam met sy risotto en pasta voer hy haar ook bietjies-bietjies liefde.
Totdat sy agterkom hy kook die boeke, of is sy op die verkeerde spoor?
Terug in Engeland besef sy sy hoort nie meer daar nie, want sy het verknog geraak aan die sonskyn en somer van haar eie land – en die sjarme van die baas van Giovanni’s

Additional information

Taal / Language

Afrikaans