Dieper as die bloed – Peet Venter

R110.00

Toestand: Baie goed (Naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 302
Gepubliseer: 2012 (Eerste uitgawe) Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799358339

Out of stock

SKU: MB1975 Categories: , , ,

Description

Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: ‘Kyk dieper as die bloed.’

Additional information

Taal / Language

Afrikaans