Die Verdwyning Van Billy Katz – Chris Karsten

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  416
Gepubliseer: 2013 Human & Rousseau
ISBN: 9780798171076

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1897 Categories: , , ,

Description

Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier gemummifiseerde linkervoete in ’n Checkers-sak in ’n openbare tuin gevind word. Waar is die liggame waaraan die voete behoort? Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met ’n saak wat hy twintig jaar gelede ondersoek het – die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na ’n begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie, met hul stom aanneemseun, Rakker. Maar hoe hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans