Die skaalmodel – Anneli Groenewald

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  216
Gepubliseer: 2016 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624076070

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: DW303 Categories: , ,

Description

Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, staan aangekla. Pligsversuim, wanbesteding, allerlei. Maar sy is ’n deeglike amptenaar, en sy het haar verdediging gereed: Skipskop is belangrik, Meneer die Voorsitter, en sy wat Juffrou Visagie is, gaan dit laat onthou. Sy en haar noukeurige skaalmodel van Skipskop wat die Overberg so in rep en roer het. Die skaalmodel was die debuutpryswenner in NB se Groot Romanwedstryd 2015.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans