Die ondenkbare – Isa Konrad

R95.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye:  311
Gepubliseer: 2016  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799345650

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: V004 Categories: , , , Tag:

Description

Briel kom in Luderitz aan soos hy sewentien jaar gelede daar weg is – omdat hy nie ’n keuse het nie. Hy is daar om ’n moord op te los, maar die tydsberekening kon nie slegter gewees het nie. Hy het griep, sy vrou is kwaad vir hom en hy wou Luderitz nooit weer gesien het nie. En binne ’n paar dae sit hy met twee lyke, ’n slagoffer wat al meer soos ’n skurk begin lyk, ’n moordenaar wat al meer soos ’n slagoffer begin lyk en ’n ooggetuie wat al meer soos ’n medepligtige begin lyk. Hoe dieper hy in die saak delf hoe dieper moet hy in sy herinneringe delf; moet hy daardie ondenkbare somer op Luderitz – die laaste somer van sy kindwees – onthou. Wat hy juis wil vergeet. Want Lena, sy skooljuffrou en buurvrou van destyds, het steeds dieselfde uitwerking op hom, en dit lyk asof sy in die saak verwikkel is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans