Die Leliemoordenaar – Lerina Erasmus

R80.00

Toestand: Redelik (Lamenerig van voorblad trek los, boek binne skoon; naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 350
Gepubliseer: 2016 (Eerste uitgawe Eerste druk)  Human & Rousseau
ISBN: 9781798174213

Out of stock

SKU: C0925 Categories: , , ,

Description

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter, die spoor van ‘n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd ‘n paar weke ná mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van Danny se pa?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans