Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie – Eleanor Baker

R70.00

Toestand: Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 271
Gepubliseer:  2016 (Derde druk) (Skooluitgawe) Human en Rousseau
ISBN: 271

Out of stock

SKU: HO004 Categories: , , Tag:

Description

Eleanor Baker skryf met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin. “Ek het jou al vertel van my naam,” sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, “. . . ek glo ek sal eendag blom.”

Additional information

Taal / Language

Afrikaans