Sale!

Die Kremetartekspedisie – Wilma Stockenström

Original price was: R50.00.Current price is: R40.00.

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 109
Gepubliseer: 2004 (Eerste Klassiek-uitgawe)  Human & Rousseau
ISBN: 9781798144292

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0169 Categories: , , Tag:

Description

Hierdie belangrike roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur JM Coetzee. Die verhaal is gesitueer in die tyd van die Portugese ontdekkingsreise na Indië.

Die verteller is ‘n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit [o.m. in ‘n hawestad aan die ooskus van Afrika] en daarna deur ‘n vierde man op ‘n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Na eers die drostery van die res van die geselskap en daarna die man se dood, bly sy alleen agter en woon uiteindelik in ‘n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans