Die Kind uit die Wingerd – Helene De Kock

R105.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 285
Gepubliseer: 2019 (Eerste druk)  Human & Rousseau
ISBN: 9780798179096

Out of stock

SKU: AN017 Categories: , , Tag:

Description

Een Sondagmiddag in die herfs van 1916 kom ‘n driejarige uit Vredenhoek se wingerd gestap. Niemand weet wie die kind is of waar hy vandaan kom nie. En dié wat weet, wil nie praat nie. ‘n Bekoorlike verhoudingsroman met ‘n digverweefde historiese intrige.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans