Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1 – Lerina Erasmus

R150.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  687
Uitgegee: 2017 Human  Rousseau
ISBN: 9780798174541

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1392 Categories: , , ,

Description

Dis die goudstormloop van die 1880’s. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Beeldskone en vasberade Deborah von Albein word gedwing om hul familieplaas te verlaat en verhuis na die goudstad Johannesburg. Te midde van onrusbarende uitdagings moet sy kies tussen Kit Malloy, ‘n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van Die Mannheim-sage…