Sale!

Die Eks-Noodgeval – Cecilia Steyn

Original price was: R20.00.Current price is: R16.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat/sagteband
Bladsye: 223
Uitgegee: 2018 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624085737

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Alana de Koker wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy móét hard en voortdurend werk om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy ’n bekende stem agter een van die gordyne by ongevalle. Op die bed lê die laaste persoon op aarde wat sy wou sien. Na vyf jaar is Braam Smit steeds so aantreklik op sy sorgelose manier. Alana moet nou alles in haar vermoë doen om Braam uit haar kop én veral haar hart te hou.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans