Die Boek Van Ester – Wilma Adriaanse

R120.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 511
Gepubliseer: 2008 (Eerste druk)  Human & Rousseau
ISBN: 9780624046837

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH0750 Categories: , ,

Description

As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom. Sy het boonop in ‘n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is ‘n magtige wapen. Sy is die dogter van Leon Green, ‘n Jood wat as jong man Suid Afrika toe gekom het en later een van die suksesvolste redakteurs van ‘n dagblad in die land geword het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans