Die Besoeker – Anchien Troskie

R120.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 265
Gepubliseer: 2010 (Eerste uitgawe) Kwela Boeke
ISBN: 9780795702990

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die Besoeker – Anchien Troskie – Emmie, ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaatskool, word teen haar sin ’n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners . . .

Die besoeker is ’n meesleurende roman oor ’n jong vrou wat verkeerde besluite neem, en uiteindelik danksy ’n beskermengel op haar pad die geleentheid gegun word om weer te begin. Liefhebbers van Troskie se skryfwerk sal verheug wees oor dié splinternuwe roman.

Toestand: Goed

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

265

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Anchien Troskie

Jaar gepubliseer / Year published

2010, 2010's

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Kwela Boeke