Dans Met My – Cynthia Robertson

R85.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 304
Gepubliseer: 2018 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799390353

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0084 Categories: , , Tag:

Description

Liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het nie

 

Miranda, ’n skrywer, se adrenalien-verslaafde verloofde Lukas sterf net voor hul troue in ’n motorfietsongeluk. Sy ontmoet Lukas se ewebeeld, ’n wildvanger en wildplaaseienaar, Markus op die Kaapstadse lughawe net ná albei uitgevind het dat hul maats ontrou was.

Later ontmoet hulle weer in die Kruger Wildltuin, en die vonk tussen hulle is ooglopend, maar beide is so bang vir seerkry dat hulle nie sien wat reg voor hulle is nie. Liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het nie, en hul paadjies skei. Albei moet deur hul eie vrese werk om te besef dat dit erger is om sonder daardie persoon te wees as om jou vrese in die oë te kyk.

Welmenende familielede, asook Markus se geliefde hond, Max veroorsaak interessante kinkels in die verhaal.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans